Pa, Jy’s die Beste! – ’n Vadersdag-Inkleur-Koeponboek om sy dag spesiaal te maak!
R60,00Los maar hierdie Vadersdag die sokkies en gee vir Pa ’n geskenk so reg uit die hart! Ons Inkleur-Koeponboek is ’n prettige, selfmaak-geskenk wat jou kinders self kan inkleur en bind met bonus items om dit ‘n onvergeetlike Vadersdag te maak. Die kopoens is nie net ‘n geskenk uit die hart nie maar kan ook as ‘n aandenking gebêre word (wat natuurlik jare later uitgehaal kan word en die stories van elke koepon opgehaal kan word!) Hierdie unieke selfmaak geskenk sal sorg vir ure se pret en inruilbare verrassings.
Aflaaibare E-Boek in PDF


