Pa, Jy’s die Beste! – ’n Vadersdag-Inkleur-Koeponboek om sy dag spesiaal te maak!

R60,00

Los maar hierdie Vadersdag die sokkies en gee vir Pa ’n geskenk so reg uit die hart! Ons Inkleur-Koeponboek is ’n prettige, selfmaak-geskenk wat jou kinders self kan inkleur en bind met bonus items om dit ‘n onvergeetlike Vadersdag te maak. Die kopoens is nie net ‘n geskenk uit die hart nie maar kan ook as ‘n aandenking gebêre word (wat natuurlik jare later uitgehaal kan word en die stories van elke koepon opgehaal kan word!) Hierdie unieke selfmaak geskenk sal sorg vir ure se pret en inruilbare verrassings.

Aflaaibare E-Boek in PDF

Free shipping on orders over R650!

  • Done Satisfaction Guaranteed
  • Done No Hassle Refunds
  • Done Secure Payments
  • Done Nationwide Delivery
  • Done Delivery in 3-5 days
Guaranteed Safe Checkout With Payfast
  • Visa Card
  • MasterCard
  • Payfast Logo
Category: Tags: ,

Description

Want niks sê liefde soos kryte, drukkies en koepons nie.

Los maar hierdie Vadersdag die sokkies en gee vir Pa ’n geskenk so reg uit die hart! Ons Inkleur-Koeponboek is ’n prettige, selfmaak-geskenk wat jou kinders self kan inkleur en bind met bonus items om dit ‘n onvergeetlike Vadersdag te maak. Die kopoens is nie net ‘n geskenk uit die hart nie maar kan ook as ‘n aandenking gebêre word (wat natuurlik jare later uitgehaal kan word en die stories van elke koepon opgehaal kan word!) Hierdie unieke selfmaak geskenk sal sorg vir ure se pret en inruilbare verrassings.

Ontwerp vir klein handjies en groot harte – elke bladsy bevat ’n speelse koepon wat Pa kan inruil – van stil tyd tot peusel verrassings, superheld-drukkies, en spesiale “Pa & Ek”-oomblikke.

Hoekom dit spesiaal is:
• Elke koepon is geïllustreer en gereed om ingekleur te word
• Aktiwiteite is kindervriendelik en lekker om te gee
• Moedig kreatiwiteit, dankbaarheid en samesyn aan
• Maak ’n lieflike aandenking wat Pa vir altyd sal koester

Koepons sluit aktiwiteite in soos:
• “Een Gratis Karwas” (aangedryf deur kinders, natuurlik!)
• “Stilte-tyd om die Pa-batterye te herlaai”
• “Jy Kies die Fliek-aand”
• “Kom Ons Bou Iets Saam”
• “Ekstra Drukkies – Geen Vervaldatum Nie!”

Perfek vir kleuters tot pre-tieners – hierdie inkleur-koeponboek verander opregte gebare in kosbare gesins herinneringe.

Aflaaibare E-Boek in PDF

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pa, Jy’s die Beste! – ’n Vadersdag-Inkleur-Koeponboek om sy dag spesiaal te maak!”

Your email address will not be published. Required fields are marked *